VOORAFBETAALDE KRAG- EN WATERMETER AANSOEK
Opsie 1
Epos of faks vir ons die onderstaande inligting:
- Afskrif van die jongste munisipale water- & kragrekening (albei bladsye)
- Afskrif van die jongste betaling van u munisipale rekening
- Gesertifiseerde ID van eienaar
- Al u kontakbesonderhede
- Dui die tipe en hoeveelheid meters wat u verlang aan:
- Voorbeeld: 1 Hoofmeter en 1 submeter vir my tuinwoonstel
Stuur asb al die bg. inligting na: Faks: 086 637 8953 of Epos: info@mrprepaid.co.za
Opsie 2 - Doen aansoek aanlyn